Genesis 48:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Jakob vir Josef: God, die Almagtige, het aan my verskyn in Lus in die land Kanaän en my geseën, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jakob sê vir Josef: “God die Allerhoogste het in Lus in die land Kanaän aan my verskyn en my geseën. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jakob het vir Josef gesê: God, die Almagtige, het aan my verskyn by Lus, in die land Kanaän, en my geseën |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir Josef gesê: “God die Almagtige het in Lus in Kanaän aan my verskyn. Hy het my geseën |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob sê toe vir Josef: “God, die Almagtige, het by Lus in die land Kanaän aan my verskyn. Hy het my geseën |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het vir Josef gesê: “God die Almagtige het aan my verskyn by Lus in Kanaän, en Hy het my geseën. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het weer vir Josef sy lewensverhaal vertel. “Lank gelede,” so het Jakob begin, “het die almagtige God na my toe gekom in Lus (dit is Bet-El), in die land Kanaän. Daar het Hy my geseën en wonderlike dinge vir my gesê. |