Genesis 48:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Israel het sy regterhand uitgesteek en dit op die hoof van Efraim gelê, wat die jongste was, en sy linkerhand op die hoof van Manasse, terwyl hy sy hande verstandig gelei het; want Manasse was die eersgeborene.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Jakob het sy arms oorkruis gehou toe hy sy hande op die koppe van die seuns sit. Sy regterhand was dus op die kop van die jonger seun Efraim, en sy linkerhand op die kop van die oudste een Manasse.
Afrikaans 1933/1953 Toe steek Israel sy regterhand uit en lê dit op die hoof van Efraim, hoewel hy die jongste was, en sy linkerhand op die hoof van Manasse: hy het sy hande oorkruis gehou, want Manasse was die eersgeborene.
Afrikaans 1983 het Israel sy arms gekruis en sy regterhand op Efraim se kop gesit al was hy die jongste, en sy linkerhand op Manasse s'n al was hy die oudste.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Israel steek toe sy regterhand uit en plaas dit op Efraim se kop – terwyl hy die jongste was – en plaas sy linkerhand op Manasse se kop. Hy het sy arms gekruis, alhoewel Manasse die eersgeborene was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Jakob het sy arms gekruis. Hy het sy regter-hand op Efraim se kop gesit. Efraim het links langs Jakob gestaan, want hy was die jongste. En Jakob het sy linker-hand op Manasse se kop gesit. Manasse het regs langs Jakob gestaan, want hy was die oudste.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob het toe sy hande oorkruis geplaas met sy regterhand op Efraim, die jongste broer, se kop. Sy linkerhand het hy op Manasse, die oudste, gesit.