Genesis 48:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josef het hulle tussen sy knieë uitgebring en met sy aangesig na die aarde gebuig.
Afrikaans (NLV) 2011 Josef tel toe die seuns af van hulle oupa se skoot af en buig laag voor hom.
Afrikaans 1933/1953 Daarop laat Josef hulle van sy knieë af weggaan, en hy buig hom met sy aangesig na die aarde toe.
Afrikaans 1983 Josef het sy seuns van sy pa se skoot af getel en voor hom gebuig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josef het hulle van sy vader se knieë weggeneem en diep voor hom neergebuig met sy gesig na die grond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josef het sy twee seuns van Jakob se skoot afgetel, en hy het laag op die grond gebuig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josef het die kinders van Jakob se skoot afgetel en in eerbied voor sy pa gebuig.