Genesis 47:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Farao vir Jakob: Hoe oud is jy?
Afrikaans (NLV) 2011 “Hoe oud is jy?” vra die farao.
Afrikaans 1933/1953 Daarop sê Farao vir Jakob: Hoeveel is die dae van jou lewensjare?
Afrikaans 1983 vra hy vir Jakob: “Hoe oud is u?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe vra die farao vir Jakob, “Hoeveel lewensjare het u agter die rug?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die farao vra toe vir Jakob: “Hoe oud is jy?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hoe oud is jy, Jakob?” het die koning gevra.