Genesis 47:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josef het sy vader Jakob ingebring en hom voor Farao gestel, en Jakob het Farao geseën.
Afrikaans (NLV) 2011 Josef het ook vir Jakob, sy pa, gebring en hom aan die farao voorgestel. Jakob het die farao geseën.
Afrikaans 1933/1953 Toe bring Josef sy vader Jakob in en stel hom aan Farao voor. En Jakob het Farao gegroet met 'n seënwens.
Afrikaans 1983 Josef het ook sy pa Jakob gebring en hom aan die farao voorgestel. Toe Jakob hom gegroet het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josef het daarna sy vader Jakob ingebring en hom voor die farao laat staan. Jakob het die farao met 'n seënwens gegroet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josef het sy pa gebring om die farao te ontmoet. Jakob het die farao gegroet en gesê hy hoop dit sal goed gaan met die farao.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het Josef Jakob laat binnekom en hom aan die koning voorgestel. Jakob het voor hom gebuig en die koning gegroet.