Genesis 47:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Farao het met Josef gespreek en gesê: Jou vader en jou broers het na jou toe gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Die farao sê vir Josef: “Aangesien jou familie hulle nou by jou aangesluit het,
Afrikaans 1933/1953 Daarop het Farao met Josef gespreek en gesê: Jou vader en jou broers het na jou gekom.
Afrikaans 1983 Toe sê die farao vir Josef: “Jou vader en jou broers het nou na jou toe gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die farao het vir Josef gesê: “Jou vader en jou broers het na jou toe gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die farao het vir Josef gesê: “Jou pa en jou broers het na jou toe gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die farao het hom na Josef toe gedraai en gesê: “Uiteindelik is jou pa en jou broers hier!