Genesis 47:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Israel het gewoon in Egipteland, in die land Gosen; en hulle het besittings daarin gehad en gegroei en baie vermeerder.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het hulle in Egipte, in die Gosenstreek, gevestig. Hulle het eiendom daar verkry en hulle getalle het vinnig toegeneem.
Afrikaans 1933/1953 So het Israel dan in Egipteland gewoon, in die land Gosen; en hulle het vaste besittings daarin verwerf en vrugbaar geword en sterk vermeerder.
Afrikaans 1983 Israel en sy seuns het in Egipte gebly, in die Gosenstreek. Hulle het dit as hulle eiendom ontvang en hulle was vrugbaar en hulle het baie geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Israel het in Egipteland, in die Gosenstreek, gewoon. Hulle het erfgrond daar verkry; hulle was vrugbaar en het talryk geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob en sy familie het in Egipte in die land Gosen gewoon. Hulle was vrugbaar, hulle het baie geword. Hulle het 'n groot en sterk volk geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So het Jakob en al sy mense toe in Egipte gaan woon. Hulle het in Gosen gebly en baie grond en diere gekoop. In die nuwe land het hulle kort voor lank ’n groot klomp mense geword.