Genesis 47:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Josef vir die volk: Kyk, ek het julle vandag en julle grond vir Farao gekoop; kyk, hier is saad vir julle, en julle moet die land saai.
Afrikaans (NLV) 2011 Josef sê toe vir die mense van die land: “Kyk, ek het julle en julle landerye vir Farao gekoop. Ek sal julle nou voorsien van saad sodat julle dit kan plant.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Josef aan die volk: Kyk, ek het vandag julle en jul grond vir Farao gekoop: daar is saadkoring vir julle, dat julle die grond kan besaai.
Afrikaans 1983 Toe sê Josef vir die volk: “Ek het julle en julle grond nou vir die farao gekoop. Hier is vir julle saad. As julle dit nou op die lande saai,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josef sê toe vir die volk: “Kyk, ek het julle en julle landerye vandag vir die farao gekoop. Hier is vir julle saad, dan kan julle die landerye saai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josef het vir die volk gesê: “Ek het julle en julle grond nou vir die farao gekoop. Hier is saad vir julle. Saai dit in die grond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josef het vir die mense gesê: “Ek het julle en al julle grond vir die koning opgekoop. Hier is saad waarmee julle julle landerye kan bewerk.