Genesis 47:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En wat die volk betref, hy het hulle na stede toe verskuif van die een kant van die grense van Egipte tot die ander kant daarvan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die inwoners van Egipte, oor die lengte en breedte van die land, het na die stede toe verskuif.
Afrikaans 1933/1953 En wat die volk betref -- hy het hulle laat verhuis na die stede, van die een end van die Egiptiese gebied na die ander end daarvan.
Afrikaans 1983 en die volk het van die een uithoek van Egipte tot by die ander uithoek na die stede toe gekom, na Josef toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en die mense het hy na die dorpe verskuif, van die een grens van Egipte tot die ander.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense in die hele land het die farao se slawe geword, en hy het hulle in stede laat woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die mense van Egipte het toe die koning se slawe geword.