Genesis 47:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het van sy broers, vyf manne, geneem en hulle aan Farao gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Josef het vyf van sy broers met hom saamgeneem en hulle aan die farao voorgestel.
Afrikaans 1933/1953 En hy het uit die getal van sy broers vyf man saamgeneem en hulle aan Farao voorgestel.
Afrikaans 1983 Josef het vyf van sy broers saamgevat en hulle aan die farao voorgestel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit sy broers se geledere het hy vyf manne geneem en hulle voor die farao gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josef het vyf van sy broers saamgeneem na die farao toe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josef het vooraf vyf van sy broers gevra om saam met hom na die koning toe te gaan.