Genesis 47:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Josef: Gee julle vee; en Ek sal jou vir jou vee gee, as die geld ophou.
Afrikaans (NLV) 2011 “Aangesien julle geld op is,” sê Josef, “moet julle vee gee in ruil vir kos.”
Afrikaans 1933/1953 En Josef antwoord: Gee julle vee, dan sal ek dit aan julle gee vir julle vee as die geld gedaan is.
Afrikaans 1983 Josef het vir hulle gesê: “As julle geld op is, moet julle maar julle vee bring, dan gee ek vir julle kos in ruil daarvoor.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josef het geantwoord: “Bring julle vee, dan gee ek vir julle brood in ruil vir julle vee, as julle nie meer silwer het nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josef het gesê: “As julle geld op is, bring julle diere vir my, dan kan ons ruil. Gee vir my julle diere, dan sal ek vir julle kos gee.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Goed,” het Josef geantwoord, “as julle geld op is, bring dan julle veekuddes. In ruil daarvoor sal ek vir julle kos gee.”