Genesis 47:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jakob het Farao geseën en voor Farao uitgegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Net voordat hy vertrek, het Jakob weer die farao met ’n seën gegroet.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Jakob Farao gegroet met 'n seënwens en van Farao af weggegaan.
Afrikaans 1983 Toe groet Jakob die farao en vertrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jakob het die farao geseën en uit die farao se teenwoordigheid vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob het toe vir die farao gegroet en hy het weggegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na ’n ruk het Jakob die koning gegroet en vertrek.