Genesis 46:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Ruben; Hanog en Phallu en Hesron en Karmi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Ruben was Ganok, Pallu, Gesron en Karmi. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Ruben: Henog en Pallu en Hesron en Karmi. |
| Afrikaans 1983 | en dié se seuns Ganok, Pallu, Gesron en Karmi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die seuns van Ruben was Ganog, Pallu, Gesron en Karmi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ruben se seuns was Ganok, Pallu, Gesron en Karmi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | asook Ruben se seuns Ganok, Pallu, Gesron en Karmi. |