Genesis 46:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die name van die kinders van Israel wat in Egipte gekom het, Jakob en sy seuns: Ruben, Jakob se eersgeborene.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die name van die Israeliete, die nageslag van Jakob, wat saam met hom na Egipte toe gegaan het: Ruben, Jakob se oudste seun.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die name van die seuns van Israel wat in Egipte gekom het -- Jakob en sy seuns. Die eersgeborene van Jakob was Ruben.
Afrikaans 1983 Hier volg die name van die Israeliete wat Egipte toe is: Jakob en sy oudste seun Ruben
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hier volg die name van die nageslag van Israel wat in Egipte aangekom het; dit is Jakob en sy nakomelinge: Die eersgeborene van Jakob was Ruben.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die name van die Israeliete, Jakob se seuns, wat na Egipte gegaan het: Jakob se oudste seun was Ruben.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hier is die name van al Israel se kinders wat destyds saam met hom Egipte toe is. Daar was Jakob en sy oudste seun, Ruben,