Genesis 46:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit sal gebeur as Farao jou roep en sê: Wat is jou werk?
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer Farao dan met julle praat en navraag doen na julle beroep,
Afrikaans 1933/1953 En as Farao julle laat roep en sê: Wat is julle nering?
Afrikaans 1983 As die farao julle nou laat roep en vir julle vra wat is julle nering,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As die farao julle ontbied en vra, ‘Wat is julle daaglikse werk?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die farao julle roep en vir julle vra watter werk julle doen,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer die farao julle dan inroep en vra wat julle doen,