Genesis 46:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Israel vir Josef: Laat my nou sterwe, aangesien ek jou aangesig gesien het, omdat jy nog lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê Jakob vir Josef: “Nou kan ek maar sterf, want ek het jou met my eie oë gesien en weet nou dat jy nog lewe.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Israel sê vir Josef: Nou kan ek sterwe nadat ek jou aangesig gesien het, dat jy nog leef! |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Israel vir Josef: “Nou kan ek maar sterf. Ek het jou gesien. Jy lewe nog!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Israel sê toe vir Josef: “Ek kan nou maar sterf, noudat ek jou gesig gesien het, gesien het dat jy nog leef.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Jakob vir Josef: “Nou is ek tevrede, nou kan ek sterf. Ek het jou weer gesien, ek het gesien jy lewe nog.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir Jakob was die ontmoeting amper te oorweldigend. Toe hy uiteindelik kon praat, het hy net gesê: “Nou kan ek maar sterf, want ek weet Josef leef - ek het hom gesien.” |