Genesis 46:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Náftali; Jagseël en Guni en Jeser en Sillem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Naftali en sy seuns Jagseël, Guni, Jeser en Sillem. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van N ftali: J gseël en Guni en Jeser en Sillem. |
| Afrikaans 1983 | Naftali en sy seuns Jagseël, Guni, Jeser en Sillem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die seuns van Naftali was Jagseël, Guni, Jeser en Sillem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Naftali se seuns was Jagseël, Guni, Jeser en Sillem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Naftali en sy seuns Jagseël, Guni, Jeser en Sillem. |