Genesis 46:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die seuns van Ragel wat vir Jakob gebore is: al die siele was veertien.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die veertien seuns en kleinseuns wat Ragel vir Jakob in die wêreld gebring het.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die seuns van Ragel wat vir Jakob gebore is, almal saam veertien siele.
Afrikaans 1983 Dit is die seuns wat Ragel vir Jakob in die wêreld gebring het. Hulle almal saam was veertien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die seuns van Ragel wat vir Jakob gebore is – altesaam veertien persone.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was die seuns wat Ragel vir Jakob gekry het. Hulle almal saam was 14 mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is die seuns wat Ragel vir Jakob in die wêreld gebring het. Hulle was altesaam veertien.