Genesis 46:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En vir Josef is in Egipteland gebore Manasse en Efraim, wat Asenat, die dogter van Potifera, die priester van On, vir hom gebaar het.
Afrikaans (NLV) 2011 In Egipte is twee seuns vir Josef gebore. Asenat, dogter van Poti-Fera, priester van On, het aan hulle geboorte gegee. Hulle was Manasse en Efraim.
Afrikaans 1933/1953 En vir Josef is in Egipteland gebore Manasse en Efraim wat Asenat, die dogter van Potif,ra, die priester van On, vir hom gebaar het.
Afrikaans 1983 In Egipte is daar twee seuns vir Josef gebore. Asenat, dogter van Poti-Fera priester van On, het hulle vir hom in die wêreld gebring. Hulle was Manasse en Efraim.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir Josef is Manasse en Efraim in Egipte gebore, hulle wat Asenat, dogter van Poti-Fera, priester van On, vir hom in die wêreld gebring het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josef het getrou met Asenat. Sy was die dogter van Poti-Fera, die priester van die stad On. Sy het in Egipte twee seuns gekry vir Josef. Hulle was Manasse en Efraim.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In Egipte is daar twee seuns vir Josef gebore. Asenat, dogter van Potifera, priester van On, het hulle vir Josef in die wêreld gebring. Hulle was Manasse en Efraim.