Genesis 46:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Ragel, die vrou van Jakob; Josef en Benjamin.
Afrikaans (NLV) 2011 Josef en Benjamin was die seuns van Jakob se vrou Ragel.
Afrikaans 1933/1953 Die seuns van Ragel, die vrou van Jakob: Josef en Benjamin.
Afrikaans 1983 Josef en Benjamin was die seuns van Jakob se vrou Ragel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Ragel, die vrou van Jakob, was Josef en Benjamin.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob se vrou Ragel het twee seuns gehad. Hulle was Josef en Benjamin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josef en Benjamin was die seuns van Jakob se vrou Ragel.