Genesis 46:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Aser; Jimna en Jisua en Isui en Bería en Serag, hulle suster; en die seuns van Bería; Heber en Malchiël.
Afrikaans (NLV) 2011 Aser en sy seuns Jimna, Jiswa, Jiswi en Beria, en hulle suster Serag. Die seuns van Beria was Geber en Malkiël.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Aser: Jimna en Jiswa en Jiswi en Ber¡a en Serag, hulle suster; en die seuns van Ber¡a: Heber en M lkiël.
Afrikaans 1983 Aser en sy seuns Jimna, Jiswa, Jiswi en Beria en hulle suster Serag. Die seuns van Beria was Geber en Malkiël.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Aser was Jimna, Jiswa, Jiswi en Beria, en Serag was hulle suster. Die seuns van Beria was Geber en Malkiël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Aser se seuns was Jimna, Jiswa, Jiswi en Beria. Hulle suster se naam was Serag. Beria se seuns was Geber en Malkiël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aser en sy seuns Jimna, Jiswa, Jiswi en Beria en hulle suster, Serag. Die seuns van Beria was Geber en Malkiël.