Genesis 46:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Sébulon; Sered en Elon en Jahleël.
Afrikaans (NLV) 2011 Sebulon en sy seuns Sered, Elon en Jagleël.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van S,bulon: Sered en Elon en J gleël.
Afrikaans 1983 Sebulon en sy seuns Sered, Elon en Jagleël.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Sebulon was Sered, Elon en Jagleël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sebulon se seuns was Sered, Elon en Jagleël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sebulon en sy seuns Sered, Elon en Jagleël.