Genesis 46:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Juda; Er en Onan en Sela en Peres en Serag; maar Er en Onan het in die land Kanaän gesterf. En die seuns van Peres was Hesron en Hamul.
Afrikaans (NLV) 2011 Juda en sy seuns Sela, Peres en Serag. Juda se ander seuns, Er en Onan, het al vroeër in Kanaän gesterf. Peres se seuns was Gesron en Gamul.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Juda: Er en Onan en Sela en Peres en Serag. Maar Er en Onan het gesterwe in die land Kanaän; en die seuns van Peres was Hesron en Hamul.
Afrikaans 1983 Juda en sy seuns Sela, Peres en Serag. Juda se ander seuns, Er en Onan, het al in Kanaän gesterf. Peres se seuns was Gesron en Gamul.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Juda was Er, Onan, Sela, Peres en Serag. Er en Onan het in die land Kanaän gesterf; en Peres se seuns was Gesron en Gamul.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Juda se seuns was Er, Onan, Selag, Peres en Serag. Er en Onan het in Kanaän gesterf. Peres se seuns was Gesron en Gamul.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Juda en sy seuns Sela, Peres en Serag. Juda se ander seuns, Er en Onan, het lank vantevore al in Kanaän gesterf. Peres se seuns was Gesron en Gamul.