Genesis 46:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Levi; Gerson, Kehat en Merari. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Levi en sy seuns Gerson, Kehat en Merari. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Mer ri. |
| Afrikaans 1983 | Levi en sy seuns Gerson, Kehat en Merari. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die seuns van Levi was Gerson, Kehat en Merari. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Levi se seuns was Gerson, Kehat en Merari. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Levi en sy seuns Gerson, Kehat en Merari. |