Genesis 45:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het uit Egipte opgetrek en in die land Kanaän aangekom by hulle vader Jakob. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is daar weg en het by hulle pa, Jakob, in die land Kanaän aangekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het opgetrek uit Egipte en in die land Kanaän aangekom by hulle vader Jakob. |
| Afrikaans 1983 | Hulle is toe uit Egipte weg en het in Kanaän by hulle pa Jakob aangekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het toe van Egipte af opgetrek en in die land Kanaän by hulle vader Jakob aangekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het weggegaan uit Egipte en hulle het in Kanaän aangekom by hulle pa Jakob. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die broers is daar weg en het die kortste pad Kanaän toe gevat. Hulle wou so gou moontlik by hulle pa, Jakob, uitkom. |