Genesis 45:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan hulle almal het Hy aan elkeen ander klere gegee; maar aan Benjamin het hy drie honderd sikkels silwer en vyf onderklere gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Boonop het hy vir elkeen van hulle nuwe klere gegee. Benjamin het egter vyf stelle klere gekry en ook 300 stukke silwer.
Afrikaans 1933/1953 Hy het aan hulle almal, man vir man, 'n stel nuwe klere gegee; maar aan Benjamin het hy drie honderd sikkels silwer en vyf stel nuwe klere gegee.
Afrikaans 1983 Hy het vir elkeen nuwe klere gegee, maar vir Benjamin het hy vyf stelle nuwe klere en nog drie en 'n half kilogram silwer gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het aan hulle almal, elkeen van hulle, 'n bykomende stel klere gegee, maar vir Benjamin het hy driehonderd silwerstukke en vyf stelle klere gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het vir elkeen nuwe klere gegee, maar vir Benjamin het hy 300 stukke silwer en vyf maal meer klere gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir elke broer het Josef ook nuwe klere gegee. Benjamin het meer gekry. Josef het vir hom 300 stukke silwer gegee asook vyf pakke nuwe klere.