Genesis 45:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook nie ag op jou goed nie; want die goeie van die hele Egipteland behoort aan jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moenie eers bekommerd wees oor die besittings wat julle agterlaat nie, want die beste van Egipte behoort aan julle.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle hoef geen spyt te hê oor julle huisraad nie, want die beste van die hele Egipteland is julle s'n. |
| Afrikaans 1983 | Moenie sleg voel oor wat julle nie kan saambring nie, want julle sal hier die beste kry van wat Egipte het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie trane stort oor julle besittings nie, want die beste van die hele Egipteland sal daar wees vir julle.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moenie hartseer wees oor hulle goed wat daar sal agterbly nie, want hier sal hulle die beste kry wat hier in Egipte is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al hulle besittings kan hulle maar daar los, want die beste van Egipte wag hier vir hulle.” |