Genesis 45:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Farao vir Josef: Sê aan jou broers: Doen dit; laai julle vee op en gaan na die land Kanaän; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die farao sê vir Josef: “Sê vir jou broers om hulle donkies op te saal en terug te gaan na Kanaän toe |
| Afrikaans 1933/1953 | En Farao het met Josef gespreek: Sê aan jou broers: Doen dit, laai julle diere en trek weg na die land Kanaän. |
| Afrikaans 1983 | en hy het vir Josef gesê: “Sê vir jou broers: So moet julle nou optree: saal julle rydiere op en gaan na Kanaän toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die farao het vir Josef gesê: “Sê vir jou broers, ‘Doen die volgende: Laai julle pakdiere en gaan dan na die land Kanaän. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die farao het vir Josef gesê: “Sê vir jou broers hulle moet in Egipte kom woon. Hulle moet hulle goed op hulle donkies laai. Hulle moet kos saamneem en eers teruggaan na Kanaän. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die farao het Josef toe laat kom en vir hom gesê: “Jy moet vir jou broers sê hulle moet die diere pak en reguit Kanaän toe gaan. |