Genesis 45:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die gerug daarvan is in die huis van Farao gehoor en gesê: Josef se broers het gekom, en dit het Farao en sy dienaars goed behaag.
Afrikaans (NLV) 2011 Die nuus het die farao baie gou bereik: “Josef se broers het gekom!” Die farao en sy amptenare was baie bly om dit te hoor.
Afrikaans 1933/1953 Toe die gerug in die huis van Farao gehoor word dat Josef se broers gekom het, was dit goed in die oë van Farao en van sy dienaars.
Afrikaans 1983 Die mense het dit in die farao se paleis gehoor en gesê: “Josef se broers het gekom.” Die farao en sy amptenare het dit goedgevind,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die nuus “Josef se broers het gekom!” die farao se paleis bereik, was dit goed in die oë van die farao en sy dienaars.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense in die farao se huis het hiervan gehoor en gesê: “Josef se broers het hiernatoe gekom.” Die farao en sy amptenare was bly daaroor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gou het die goeie nuus van Josef se broers versprei en die farao het dit ook gehoor. Hy en al sy mense was baie bly daaroor.