Genesis 45:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het hy al sy broers gesoen en oor hulle geween; en daarna het sy broers met hom gepraat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het Josef elkeen van sy broers omhels en by hulle gehuil. Toe eers het hulle met hom begin praat. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het al sy broers gesoen en aan hulle hals geween; en daarna het sy broers met hom gespreek. |
| Afrikaans 1983 | Josef het al sy broers gesoen en daar by hulle gestaan en huil. Eers daarna het sy broers met hom begin praat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het al sy broers gesoen en by hulle gehuil. Daarna het sy broers met hom gepraat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josef het al sy broers gesoen en hy het by hulle gestaan en huil. Daarna het sy broers met hom gepraat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het hy al sy broers omhels en hulle gesoen. Josef was baie bewoë. Die broers het tot verhaal gekom en met Josef begin praat. |