Genesis 44:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) By wie van U dienaars dit gevind word, laat hom ook sterwe, en ons sal ook my heer se slawe wees.
Afrikaans (NLV) 2011 As u die beker by enigeen van ons kry, moet daardie een doodgemaak word en ons sal u meester se slawe word.”
Afrikaans 1933/1953 Di, een van u dienaars by wie dit gevind word, moet sterwe; en ons sal ook my heer se slawe wees.
Afrikaans 1983 Die een by wie iets van u hoof gekry word, kan doodgemaak word, en ons sal dan u slawe word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die een van u dienaars by wie dit gevind word, moet sterf, en ons sal ook my heer se slawe word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy die beker by een van ons kry, dan mag jy hom doodmaak, en dan word ons almal jou slawe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As enigeen van ons die beker het, moet hy beslis doodgemaak word. Die res van ons sal dan vir meneer Josef gaan werk.”