Genesis 44:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sê vir hom: Waarom sê my heer hierdie woorde? God verhoed dat U dienaars volgens hierdie ding sou handel: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Waarvan praat u, Meneer?” sê die broers. “Nie een van ons sal so iets aanvang nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê hulle vir hom: Waarom spreek my heer sulke woorde? Dit is ver van u dienaars om so iets te doen. |
| Afrikaans 1983 | maar hulle het vir hom gesê: “Waarom sê u so? Nie een van ons sal so iets aanvang nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sê toe vir hom: “Waarom sê my heer sulke woorde? U dienaars sal nooit so iets doen nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir hom gesê: “Hoekom praat Meneer so? Ons sal nooit so iets doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hy al die woorde van Josef vir hulle gesê het, was hulle verslae. “Hoe kan Meneer dit sê? Ons sal dit mos nooit doen nie. |