Genesis 44:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het hulle ingehaal en hierdie selfde woorde aan hulle gespreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die bestuurder het hulle ingehaal en gemaak soos hy beveel is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het hulle ingehaal en hierdie woorde aan hulle meegedeel. |
| Afrikaans 1983 | Toe die hoofamptenaar hulle ingehaal het, het hy dit alles vir hulle gesê, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hulle toe ingehaal en hierdie woorde vir hulle gesê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die bestuurder het toe by die broers gekom en hy het dit vir hulle gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die huisheer is onmiddellik daar weg en het hulle sommer gou ingehaal. |