Genesis 44:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is dit nie dit waarin my heer drink, en waardeur hy waarlik waarsê nie? julle het kwaad gedoen deur so te doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waarom het julle my meester se persoonlike silwerbeker gesteel waarmee hy die toekoms voorspel? Dis ’n slegte ding wat julle gedoen het!’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Is dit nie die ding waaruit my heer drink en waarmee hy altyd waarneem nie? Julle het verkeerd gehandel met wat julle gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die beker waaruit Meneer drink en waarmee hy voorspellings doen. Dis 'n lelike ding wat julle gedoen het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is dit nie waaruit my heer drink en waarmee hy altyd die toekoms voorspel nie? Julle het verkeerd opgetree met wat julle gedoen het!’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Waar is die beker waaruit Meneer drink? Dit is die beker wat hy gebruik as hy vooruit wil sê wat later sal gebeur. Julle het 'n baie slegte ding gedoen.’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is die beker waaruit meneer Josef elke dag drink en wat hy gebruik om die toekoms te voorspel. Julle het ’n verskriklike ding gedoen.’” |