Genesis 44:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As hy sien dat die seun nie by ons is nie, sal hy sterwe; en U dienaars sal die grys hare van U kneg, ons vader, met droefheid na die graf afbring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hy sien dat die seun nie by ons is nie, sal ons pa sterf. Ons sal veroorsaak dat hy in sy ouderdom met smart in die graf gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | sal hy sterwe as hy sien dat die seun daar nie is nie; en u dienaars sal die grys hare van u dienaar, ons vader, met kommer in die doderyk laat afdaal. |
| Afrikaans 1983 | ja, as hy moet sien die seun is nie daar nie, sal hy sterf. So sal ons ons pa wat 'n ou man is, van kommer laat sterf.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die oomblik dat hy sien die jong man is nie daar nie, sal hy sterf. U dienaars sal die grys hare van ons vader, u dienaar, met verdriet in die doderyk laat afgaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My pa sal sterf as hy sien die seun is nie daar nie. Dan sal dit ons skuld wees as ons pa wat al 'n ou man is, sterf van hartseer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek sonder die jongste moet terugkeer, sal ons ons gryse pa van verdriet moet begrawe. |