Genesis 44:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodra dit lig word, is die manne weggestuur, hulle en hulle esels.
Afrikaans (NLV) 2011 Teen dagbreek was die broers op en begin hulle die terugtog met hulle donkies.
Afrikaans 1933/1953 Toe dit die môre lig word, het hulle die manne laat trek, hulle met hul esels.
Afrikaans 1983 Ligdag die volgende môre is die manne toe met hulle donkies daar weg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die oggend toe dit lig word, is die manne weggestuur, hulle en hulle donkies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe dit lig word die volgende oggend, het Josef se slawe die broers met hulle donkies laat gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Teen dagbreek die volgende oggend is die mans met hulle swaargelaaide donkies daar weg.