Genesis 44:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as julle dit ook van my wegneem en onheil hom tref, sal julle my grys hare met droefheid na die graf afbring.
Afrikaans (NLV) 2011 As julle nou sy broer ook van my wegneem en hy kom iets oor, sal julle my in my ouderdom met smart graf toe laat gaan.’
Afrikaans 1933/1953 As julle nou hierdie een ook van my af wegneem en hom 'n ongeluk oorkom, dan sal julle my grys hare met droefenis in die doderyk laat afdaal.
Afrikaans 1983 As julle nou ook nog hierdie jongste van my af wegvat en hy kom iets oor, sal julle my in my ouderdom laat sterf van verdriet.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As julle nou hierdie een ook van my wegneem, en 'n noodlottige ramp tref hom, sal julle my grys hare deur teenspoed in die •doderyk laat afgaan.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is 'n ou man. As julle ook hierdie seun wegvat van my, en daar gebeur iets met hom, dan sal ek, 'n ou man, sterf van hartseer.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle die ander seun ook nou van my gaan wegneem en iets gebeur met hom, sal ek van hartseer sterf.’