Genesis 44:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En U dienaar, my vader, het vir ons gesê: Julle weet dat my vrou vir my twee seuns gebaar het.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê ons pa vir ons: ‘Julle weet dat my vrou twee seuns gehad het
Afrikaans 1933/1953 En u dienaar, my vader, het aan ons gesê: Julle weet dat my vrou vir my twee gebaar het --
Afrikaans 1983 Toe het u onderdaan, ons pa, vir ons gesê: ‘Julle weet my lieflingvrou het net twee seuns vir my in die wêreld gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En u dienaar, my vader, het vir ons gesê, ‘Julle weet self dat my vrou vir my net twee seuns in die wêreld gebring het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons pa het vir ons gesê: ‘Julle weet dat ek net twee kinders by hierdie vrou gehad het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons pa het egter volgehou: ‘Julle weet tog Ragel het my net twee seuns gegee.