Genesis 44:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ons vader sê: Gaan weer en koop vir ons 'n bietjie kos.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hy later vir ons sê: ‘Gaan terug en koop weer vir ons ’n bietjie kos,’
Afrikaans 1933/1953 het ons vader gesê: Gaan koop weer vir ons 'n bietjie voedsel.
Afrikaans 1983 Toe ons pa ons later weer vra om vir ons 'n bietjie kos te gaan koop,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons vader het gesê, ‘Gaan koop weer vir ons 'n bietjie kos!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Eendag het ons pa vir ons gesê ons moet weer gaan kos koop,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na ’n ruk het ons pa gesê ons moet teruggaan om kos te koop.