Genesis 44:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur toe ons by U dienaar, my vader, opkom, het ons hom die woorde van my heer vertel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het toe na ons pa teruggegaan en hom vertel wat u gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe ons na u dienaar, my vader, opgetrek het en hom die woorde van my heer te kenne gegee het, |
| Afrikaans 1983 | En toe ons weer terug was by u onderdaan, ons pa, het ons hom vertel wat Meneer gesê het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons het daarna opgetrek na u dienaar, my vader, en hom die woorde van my heer meegedeel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het toe by ons pa gekom en ons het vir hom gesê wat Meneer gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna is ons huis toe en ons het ons pa van alles vertel. Presies soos u gesê het. |