Genesis 44:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sit my beker, die silwerbeker, in die sak se mond van die jongste, en sy koringgeld. En hy het gedoen volgens die woord wat Josef gespreek het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My silwerbeker moet jy bo in die sak van die jongste een sit saam met die geld wat hy vir die graan betaal het.” Die bestuurder het net so gemaak soos Josef beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en my beker, die silwerbeker, moet jy bo in die jongste se sak sit saam met die geld vir sy koring. En hy het gehandel volgens die woord wat Josef gespreek het. |
| Afrikaans 1983 | En my beker, my silwerbeker, moet julle bo in die sak van die jongste sit saam met die geld vir sy graan.” Die hoofamptenaar het gedoen wat Josef gesê het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My beker, die silwerbeker, moet jy bo in die jongste se sak sit, saam met die silwer vir sy graan.” Hy het presies gedoen wat Josef gesê het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My beker, die silwer beker, moet jy bo in die sak van die jongste broer sit saam met die geld vir sy koring.” Die bestuurder het gedoen wat Josef vir hom gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vat dan my beker, die silwer een waaruit ek altyd drink, en sit dit saam met die geld wat hy vir die koring betaal het, bo in die jongste se sak.” Die hoof van die huis het gedoen wat Josef gesê het. |