Genesis 44:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My heer het sy dienaars gevra en gesê: Het julle 'n vader of 'n broer?
Afrikaans (NLV) 2011 “Meneer, u het ons gevra of ons ’n pa of ’n broer het.
Afrikaans 1933/1953 My heer het sy dienaars gevra en gesê: Het julle 'n vader of broer?
Afrikaans 1983 Meneer het ons gevra of ons pa nog leef en of ons nog 'n broer het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My heer het sy dienaars gevra, ‘Het julle nog 'n vader of 'n broer?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe ons die eerste maal hier was, het Meneer vir ons gevra of ons 'n pa en nog 'n broer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe ons die eerste keer hier was, het u ons gevra of ons ’n pa het of nog ’n ander broer.