Genesis 44:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Juda en sy broers het in die huis van Josef gekom; want hy was nog daar, en hulle het voor hom op die grond geval. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josef was nog tuis toe Juda en sy broers daar aankom en op die grond voor hom neerval. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Juda het saam met sy broers in die huis van Josef gekom, terwyl hy nog daar was, en hulle het voor hom neergeval op die grond. |
| Afrikaans 1983 | Juda en sy broers het by Josef se huis aangekom. Hy was nog daar, en toe val hulle op die grond voor hom neer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Juda en sy broers by Josef se huis aankom, was hy nog daar. Hulle het voor hom op die grond neergeval. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Juda en sy broers by Josef se huis aankom, was Josef nog daar. Hulle het voor hom gaan lê met hulle gesigte teen die grond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Juda en sy broers weer by Josef se huis aankom, was hy nog steeds daar. Hulle het voor hom op die grond geval. |