Genesis 44:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het hulle gou elkeen sy sak op die grond afgehaal en elkeen sy sak oopgemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het gou die sakke van die donkies afgelaai en dit oopgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het hulle gou elkeen sy sak op die grond neergesit en elkeen sy sak oopgemaak. |
| Afrikaans 1983 | Toe het elkeen gou sy sak op die grond neergesit en dit oopgemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het gou elkeen sy sak op die grond neergesit, en elkeen van hulle het sy sak oopgemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elkeen sit toe gou sy sak op die grond neer en maak dit oop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elkeen het toe vinnig sy sak van die donkies afgehaal en dit oopgemaak. |