Genesis 43:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Josef by die huis kom, het hulle vir hom die geskenk wat in hulle hand was, in die huis gebring en hulle voor hom na die aarde neergebuig.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Josef inkom, gee hulle hom die geskenke en buig laag voor hom.
Afrikaans 1933/1953 Toe Josef dan in die huis kom, het hulle vir hom die geskenk binnegebring wat by hulle was, en hulle voor hom neergebuig na die aarde toe.
Afrikaans 1983 Toe Josef inkom, bring hulle vir hom die geskenk wat hulle saamgebring het, na die huis toe. Toe buig hulle diep voor hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Josef by die huis kom, het hulle vir hom die geskenk wat by hulle was, in die huis ingebring, en diep voor hom neergebuig na die grond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Josef by die huis kom, het hulle die presente gebring en voor hom gebuig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Josef uiteindelik opdaag, het hulle laag voor hom gebuig en die geskenke vir hom gegee.