Genesis 43:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het die geskenk gereed gemaak teen Josef wat op die middag gekom het, want hulle het gehoor dat hulle daar brood sou eet.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het gehoor dat hulle die middag daar sou eet en het die geskenke gereed gekry om dit vir Josef te gee.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het die geskenk reggemaak teen dat Josef die middag sou kom, want hulle het gehoor dat hulle daar brood sou eet.
Afrikaans 1983 Die broers het hulle geskenk gereed gehou vir wanneer Josef die middag kom, want hulle het gehoor dat hulle daar gaan eet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het die geskenk gereedgekry met die oog op Josef se koms die middag, omdat hulle gehoor het dat hulle daar sou eet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het vir hulle gesê hulle sal daar eet. Toe het die broers hulle presente reggesit om dit vir Josef te gee wanneer hy die middag kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ondertussen het die broers verneem dat hulle die middag saam met Josef moet eet. Terwyl hulle vir hom gewag het, het hulle solank die geskenke reggesit.