Genesis 43:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die man het die manne in die huis van Josef gebring en aan hulle water gegee, en hulle het hul voete gewas; en hy het aan hulle esels voer gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het die bestuurder hulle in Josef se paleis ingevat en vir hulle water gegee om hulle voete te was. Hy het ook voer vir hulle donkies gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die man het die manne in die huis van Josef gebring en water aan hulle gegee, en hulle het hul voete gewas; hy het ook hulle esels voer gegee. |
| Afrikaans 1983 | Nadat die amptenaar hulle in Josef se huis ingebring het, het hy vir hulle water gegee, en hulle het hulle voete gewas. Hy het ook hulle donkies voer gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die man het die manne in Josef se huis ingeneem. Hy het water verskaf, en hulle het hulle voete gewas. Hy het ook vir hulle donkies voer gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die bestuurder het die broers na Josef se huis geneem. Hy het vir hulle water gegee om hulle voete te was en hy het vir hulle donkies kos gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hoof het die broers in Josef se groot huis ingenooi en hulle ’n plek gegee waar hulle kon was en ontspan. Hy het ook vir hulle donkies kos gegee. |