Genesis 43:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: O Meneer, ons het wel die eerste keer afgekom om kos te koop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sê vir hom: “Meneer, toe ons laas keer Egipte toe gekom het, |
| Afrikaans 1933/1953 | en gesê: Ag, my heer, ons het die vorige keer net afgetrek om voedsel te koop, |
| Afrikaans 1983 | en vir hom gesê: “Ekskuus, Meneer, ons was al 'n vorige keer hier om kos te koop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Asseblief, my heer,” sê hulle, “ons het die vorige keer regtig afgekom hierheen om kos te koop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Asseblief, Meneer, ons het voorheen hiernatoe gekom om koring te koop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Meneer, miskien kan u ons help,” het hulle gesê. “Ons was ’n vorige keer ook hier om kos te koop. |