Genesis 43:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het nader gekom na die opsigter van die huis van Josef, en hulle het met hom gepraat by die ingang van die huis,
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die broers by die ingang na die paleis kom, gaan hulle na die bestuurder van Josef se huishouding.
Afrikaans 1933/1953 Daarom het hulle nader gekom na die man wat oor die huis van Josef was, en met hom gespreek by die ingang van die huis
Afrikaans 1983 By die deur van die huis het hulle die hoofamptenaar genader
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle nader toe die hoof van Josef se huishouding en praat met hom by die ingang van die huis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het toe gaan praat met die man wat die bestuurder was van Josef se huis. Hulle het vir hom gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die broers na die huis se ingang gestap en daar met die hoof van Josef se huis begin praat.