Genesis 43:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die man het gedoen soos Josef beveel het; en die man het die manne in die huis van Josef gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die man het so gemaak en hulle na Josef se paleis toe geneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die man het gedoen soos Josef beveel het, en die man het die manne in die huis van Josef gebring. |
| Afrikaans 1983 | Hy het toe gedoen wat Josef gesê het. Hy het die manne na Josef se huis toe gevat, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die man het gemaak soos Josef gesê het. Die man het toe die manne na Josef se huis gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het gedoen wat Josef gesê het en hy het Josef se broers na Josef se huis geneem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hoof van die huis het presies gemaak soos Josef gesê het en hy het die broers huis toe geneem. |